

WELKOM by NG Warmbad

Reëlings ivm die Corona-virus situasie
Eredienste in die kerkgebou is afgestel tot 20 April 2020.
Eredienste is beskikbaar hier op die Webwerf, Facebook en YouTube.
Kerkkantoor sal ook in die tyd gesluit wees.
Kontak nommer Ds Otto Clasen - 071 886 1466
Chris Harris - 082 335 1155
Patrys Venter - 084 511 4682
Show More