top of page

GROEIGROEPE

'n Groeigroep is 'n klein groep mense wat op 'n gereelde basis bymekaarkom en saamkuier, deel, Bybelstudie doen en groei in geloof.
 

Die doel van groeigroepe is om gelowiges te help om sterk te word in die geloof. ‘n Sterk geloof help om die uitdagings van die lewe aan te gryp en staande te bly teen die aanslae van die lewe.

Skakel gerus die kerkkantoor vir meer inligting oor die groeigroepe.

bottom of page