top of page

ANDER INLIGTING

DOOP

Daar is elke tweede maand doopgesprekke. Reël asseblief vroegtydig met die kerkkantoor vir 'n doopgesprek met die leraar.  Doopgesprekke vind plaas op Maandae om 18:00 soos op die kalender aangedui.

HUWELIK

Reël asseblief direk met die leraar wat die huweliksbevestiging waarneem.

BEGRAFNIS

Reël asseblief eers met die kerkantoor om seker te maak dat die kerk is beskikbaar is voordat u ander reëlings finaliseer.  Die gemeente voorsien tee, koffie, koeldrank en toebroodjies met die begrafnisse van gemeentelede.  As u meer verversings wil bedien is u welkom, ons sal help met die uitpak en bediening daarvan.  U kan ook die kantoor kontak vir 'n lys  van persone wat spyseniering vir begrafnisse doen.

BELYDENISKLAS

Lidmate wat belydenis van geloof wil aflê kan die leraar of kerkkantoor kontak.  Daar is aan die begin van die jaar 'n Bybelkollege-geleentheid van 8 sessies aangebied.  Datums wanneer Bybelkollege aangebied word sal op die afkondigings bekend gemaak word.

MAATSKAPLIKE WERKER

CMR 

Kontakbesonderhede;

014 736 2557

Please reload

bottom of page