top of page




Beleef
Uitleef
Meeleef
Raakleef
Saamleef

BEDIENINGE - waardeur alles realiseer
Die gemeente bestaan uit ‘n uitgebreide netwerk van bedieninge. Eie aan ‘n netwerk, is daar baie raakpunte tussen die verskillende bedieninge – geen bediening kan in ‘n netwerk op sy eie funksioneer nie.
Die bedieninge vorm wanneer ledemate volgens hul roeping en Geestelike gawes saam groepeer. Daar is gevolglik geen onderskeid tussen meer/minder Geestelike bedieninge nie, en ook nie meer/minder belangrike bedieninge nie.

KINDER EE3
bottom of page