top of page

BYBELSKOOL

Bybelskool vind elke Donderdagaand plaas vanaf 17:30 to 19:00.  Die eerste halfuur behandel ons enige bybelse onderwerp of onderwerp wat te doen het met geloof.

 

Die laaste uur word die Bybel bespreek.  Ons hanteer die Bybel boek vir boek en ope gesprekke vind plaas.

Dit is absoluut wonderlik en baie leersaam, die samesyn tussen God se kinders is aanvoelbaar.

Ons nooi enige persoon van alle gemeentes om  te kom deel in hierdie bediening wat net groei en groei.

Skakel enige tyd in!

Ursula Sullwald

Kontak Ursula Sullwald by 078 324 4200

of  skakel die kerkkantoor vir verdere inligting.                                                      

bottom of page