top of page

BYBELSTUDIE

Bybelstudie vind Dinsdagoggende plaas vanaf 09:00 tot 10:30, onder leiding van 
Ds Otto Clasen.
Almal is welkom. Kom ondervind geloofsgroei tussen mede christene. Ons bybelstudie is baie leersaam en ons kuier sommer ook heerlik saam.
Kom sluit gerus by ons aan!

Ursula Sullwald

Kontak die kerkkantoor vir verdere ingligting. 

bottom of page