KINDER EE3

Kan kinders regtig die evangelie verstaan en entoesiasties wees daaroor om ander van Jesus te vertel?

JA, HULLE KAN!

Kinder EE3 verduidelik die evangelie op ‘n prettige en avontuurlike wyse aan kinders en begelei hulle tot ‘n grondige kennis van die redding in Jesus Christus. So word hulle toegerus om geloofsekerheid te hê, en om hul geloof met ander te deel.

Die graad 6 leerders deurloop jaarliks hierdie wonderlike program.

As jy betrokke wil raak by die aanbieding hiervan, laat weet asb die Kerkkantoor.