top of page

DIENSVERHOUDINGE

Die span sien om na die behoeftes en belange van ons personeel. Hierdie bediening verskaf ondersteuning, beskerming en opleiding aan ons werknemers en bestuur die verdeling van pligte en kontrakte. 

Die behoeftes en leemtes ten opsigte van die voltydse personeel van die gemeente word deurlopend evalueer en wanneer daar vakatures is, behartig hierdie bediening die vul daarvan namens die Kerkraad en in ooreenstemming met die visie van die gemeente.  Hierdie bediening strewe daarna om die personeel van die gemeente so te ondersteun dat hulle die gawes en geleentheid wat die Here vir hulle gegee het, op die beste manier kan benut.

bottom of page