top of page

KOMMUNIKASIE

Die doel is van die span is om ‘n Kommunikasie netwerk tussen bedieninge te bewerkstelllig.

Kommunikasie behels die volgende:

·         Afkondigings

·         Kalender

·         Webwerf

·         Nuusbrief

·         Facebook

·         Klein advertensies

·         Kommunikasie binne die Gemeente sowel as kommunikasie na die gemeenskap.

·         Berigte en foto’s in plaaslike koerant

·         Nuwe lidmate in samewerking met GASVRYHEID

·         Netwerkgeleentheid vir al die bedieninge.

·         Databasis

 

Kom wees deel van die Kommunikasiespan en kom deel jou kundigheid sodat ons ‘n effektiewe Kommunikasiestelsel in plek kan hê.

Is jy bereid?  

bottom of page