top of page

SENDING en UITREIK

Ons gemeente het wegbeweeg van ‘n kerkmodel waar ons ‘n gemeente is wat bloot ‘n klomp sending/uitreik-aksies het waarby ‘n klompie lidmate getrou betrokke is terwyl die groot meerderheid lidmate dit as “gereserveer vir uitverkorenes” beskou.

Hier by ons is ALMAL uitverkore, gestuurdes, dissipels van Jesus wat in liefde moet uitreik na ander om die wêreld ‘n beter plek te maak.

Ons ondersteun wel verskeie uitreike/aksies en bied ook opleiding aan om ons spanne te bemagtig en toe te rus vir hierdie taak.

Skakel gerus die Kerkkantoor vir meer inligting oor huidige projekte.

bottom of page