top of page

STADSPOORT

Stadspoort is ‘n nie-winsgewende, interkerklike en multikulturele organisasie wat die hele gemeenskap van Bela Bela en omgewing bedien.

Stadspoort onderhou gemiddeld 50-60 families op ‘n maandelikse basis deur kospakkies en klere.

Stadspoort is ook betrokke by sopkombuise, uitreike na afgeleë gebiede en die uitdeel van komberse in die winter.

Hoe kan jy help:

  • Gebede

  • Aanneem van ‘n gesin deur die borg van hulle maandelikse kospakkie

  • Donasie van kos en klere

  • JOU TYD

Skakel asb die kerkkantoor vir kontakbesonderhede.

bottom of page