top of page

Wat voorlê ...

Vrydag 27 Julie 2018 - Gemeente SPUR aand

Kom kuier lekker saam, terwyl gemeentelede jou bedien en ons veiling hou

test

Sondag 29 Julie 2018 - Nagmaal en Gemeente Kuier

Vanaf 11:00 gaan ons lekker saam kuier en saam eet. Bespreek asb by kerkkantoor

Saterdag 4 Augustus 2018 - Dankofferfees

Begin 08:00 tot 17:00.- Spitbraai met Gaskunstenaar die middag. Bespreek by kerkkantoor

Sondag 5 Augustus 2018 - Dankdiens

Kom dank saam met ons God vir Sy goedheid en groot Seën.

Vrydag 24 Augustus 2018 - Kinnerjol

Hier is waar Graad 1 tot 7 GROOT pret gaan hê. Dit is waar ons kinders weer speel.

Sondag 2 September 2018 - Aandnagmaal

18:00 hou ons nagmaal 

Donderdag 6 September 2018 - Lente Tee

10:00 Tee met 'n verskil 

bottom of page